Overall, Kaleo Guest Farm is amazing. The amenities are great and the location is perfect. I do feel like what we paid for the luxury campsite was a bit much. But it was definitely nice having your own ablution block. In general, it's a stunning location, very secluded and quiet. The "swemgat" is amazing. It really is a little oasis. I am excited to possibly go back in the... Read More
- Dewald
Ek het gekamp met my gesin (insluitend kleuter) en my ouers. Die kampterrein is baie netjies en sluit 'n lekker speelarea vir die kinders in (groot bonus vir ons). Dit het gereën oor die naweek en die privaat ablusie en onderdak braai/opwasarea was 'n groot aanwins! Ek stel dit vir seker voor, veral vir diegene wat nog nuut is tot kamp en dalk nuwe mense wil blootstel.
- Leon B
I am in tourism industry and this is by far the best self-catering accommodation I have ever stayed at. Conohick, who is in charge of reservations, is very responsive and even ensured that all the heating panels and our electric blankets on the beds were switched on upon arrival as it was mid-winter. She provided us with lots of information of what to do in the area and even... Read More
- Rikus Visser, July 2025
Baie dankie aan die Kaleo-span vir nog 'n lieflike trou naweek. Ons siele voel altyd uitgerus as men hier weggaan. Dit was ons eerste keer op die MTB roetes en hoe mooi is dit nie! Dankie dat julle die landskap vir ons oopbreek!
- Die Van Rooyens & Claassens, June 2025
Share This Page