Reviews
Wow Wow Wow !!!
Kaleo is 'n absolute juweel. Ons kom virseker weer en weer! Sien julle Okt vir MTB & Fees!
*Die sjerrie virseker 'n groot plus punt.
BAIE DANKIE!!!!!!
Monja Potgieter
via Kaleo Guestbook
Brilliant venue. Well managed and well looked after. Boarding facilities are also very in very good condition.
Gavin Fourie
via Google Reviews
Beter, beste, Kaleo! Spoggerige trou venue en verblyf, uitmuntende diens en vriendelike personeel wat besonders behulpsaam is! Ons troudag het seepglad verloop en ons en ons gaste was baie beïndruk met die verblyf.
Sulene Groenewald
via Facebook

Share This Page